Vandag het ons ons nuwe putt-putt baan geloods! Die inwoners het almal 'n beurt geneem om die 3-gaaitjie baan uit te probeer terwyl Heidi, ons Arbeidsterapeut, byderhand was om almal te help om aan hul vorm te werk. Die Fleurenville-personeel en inwoners is ​​baie dankbaar vir die borgskap vanaf MRS Maintenance Risk Solutions, wat die vir ons moontlik gemaak het!