• +27 (0) 12 943 8700

VOL, VERSWAKTE EN HOËSORG

Vir inwoners wat hoë vlakke van sorg benodig, bied ons verswakte sorg, Dimensiesorg en Alzheimersorg. Voltydse toesig en daaglikse aandag volgens die inwoner se behoeftes word geadministreer deur besorgde opgeleide personeel. Afhangende van die vlak van sorg wat nodig is, bied Fleurenville volsorg, volsorg plus of hoësorg.

  • INGESLUIT IN ALLE SORG OPSIES

    • Verblyf in 'n veilige omgewing ondersteun deur nuwe tegnologie.
    • Daaglikse skoonmaak van badkamer en kombuis (uitgesluit wasgoed en skottelgoed).
    • Daaglikse verwydering van vullissakke.
    • Afstof van eenheid weekliks.
    • Wasgoeddiens vir 2kg wasgoed per inwoner weekliks.
    • Skoonmaak van kruideniersware kabinette en ontdooiing van vrieskas kwartaaliks.
    • Paniek knoppie vir elke inwoner.
    • Vervoer na Kolonnade-winkelsentrum en Sinoville-sentrum.
    • Verskeie sosiale aktiwiteite.
    • Kerkdiens en Bybelstudie.
    • Arbeidsterapie en Biokinetika 3 keer per week (slegs groepsessies).
    • Musiekterapeutdienste (slegs groepsessies).
  • INGESLUIT IN VOLSORG

    • Geregistreerde verpleegkundige rondtes 3x per dag en 2x per nag.
    • 2 Uurlikse verpleegster rondtes.
    • Medikasie bestuur 3 - 6 keer per dag.
    • Bloeddruk, Bloedglukose, Urine Toets: Soos per Geregistreerde Verpleegkundige se evaluering en/of voorskrif.
    • Bykomende Verpleeg- en Sorgaksies beskikbaar teen 'n bykomende fooi.
    • 3 etes per dag.
    • Bystand met bad / stort en opmaak van bed.
    • Bystand met voorbereiding vir bedtyd.
    • Begeleiding na eetkamer en aktiwiteite.
    • Toesig vir die gebruik van elekroniese toestelle.
    • Inwoner eet sonder hulp.
    • Kamerdiens soos benodig.
    • Begeleiding van dokters met afsprake teen uurlikse tarief.
    • Daaglikse inname en uitset bestuur.
    • Toilet rondes en gerief maak hulp.
    • Katetersorg.
    • Mondhigiëne 3x per dag.
    • Rug en drukpunt sorg.
    • Dimensiesorg waar algemene toesig voldoende is.
    • Gereelde oefening.
  • INGESLUIT IN VOLSORG PLUS

    • Geregistreerde verpleegkundige rondtes 4x per dag en 3x per nag.
    • Verpleegster rondtes uurlikst
    • Medikasie bestuur 3 - 6 keer per dag.
    • Bloeddruk, Bloedglukose, Urine Toets: Soos per Geregistreerde Verpleegkundige se evaluering en/of voorskrif.
    • Bykomende Verpleeg- en Sorgaksies beskikbaar teen 'n bykomende fooi.
    • 3 etes per dag.
    • Bystand met bad / stort en opmaak van bed.
    • Bystand met voorbereiding vir bedtyd.
    • Begeleiding na aktiwiteite op versoek.
    • Toesig vir die gebruik van elekroniese toestelle.
    • Voeding met hulp vir alle maaltye wat by kamer gelewer word.
    • Begeleiding van dokters met afsprake teen uurlikse tarief.
    • Daaglikse inname en uitset bestuur.
    • Toilet rondes en gerief maak hulp.
    • Katetersorg.
    • Mondhigiëne 3x per dag.
    • Rug en drukpunt sorg.
    • Uurlikse posisie verandering vir bedlêende inwoners.
    • Gevorderde Dimensie- en Alzheimersorg.
    • Gereelde oefening.

    Gevorderde Verpleegprosedures soos benodig:

    - Trakeostomie Sorg
    - Pegbuis Sorg en Voeding
    - Kolostomie Sorg
    - Supra-pubiese Katetersorg
    - Palliatiewe Sorg

  • INGESLUIT IN HOËSORG

    • Geregistreerde verpleegster rondtes met 24-uur toesig.
    • 24-uur verpleegsters rondtes.
    • Medikasie bestuur soos voorgeskryf.
    • Bloeddruk, Bloedglukose, Urine Toets: Soos per Geregistreerde Verpleegkundige se evaluering en/of voorskrif.
    • Bykomende Verpleeg- en Sorgaksies beskikbaar teen 'n bykomende fooi.
    • 3 etes per dag.
    • Bystand met bad / stort en opmaak van bed.
    • Bystand met voorbereiding vir bedtyd.
    • Begeleiding na aktiwiteite op versoek.
    • Toesig vir die gebruik van elekroniese toestelle.
    • Voeding met hulp vir alle maaltye wat by kamer gelewer word.
    • Begeleiding van dokters met afsprake teen uurlikse tarief.
    • Daaglikse inname en uitset bestuur.
    • Toilet rondes en gerief maak hulp.
    • Katetersorg.
    • Mondhigiëne 3x per dag.
    • Rug en drukpunt sorg.
    • Uurlikse posisie verandering vir bedlêende inwoners.
    • Gevorderde Dimensie- en Alzheimersorg.
    • Gereelde oefening.

    Gevorderde Verpleegprosedures soos benodig:

    - Trakeostomie Sorg
    - Pegbuis Sorg en Voeding
    - Kolostomie Sorg
    - Supra-pubiese Katetersorg
    - Palliatiewe Sorg

  • BESKIKBARE GERIEWE OP DIE PERSEEL

    • Biblioteek
    • Speletjies kamer
    • Wi-Fi
    • Kiosk
    • Haar- en Skoonheidssalon
    • Apteek
    • Braai Fasiliteite
    • Boma
    • Kapel
    • Teater
    • Stokperdjie- en Werkkamers
    • Gemeenskaplike Tuin
    • Stoepe
    • Sitkamer en Gemeenskaplike area
  • VLOERPLANNE

    TIPE - EENHEID A1 - 15

     

    > Toegang tot gemeenskaplike buite area
    > Woonarea
    > Inbou kaste
    > Badkamer
    > Rolstoel toeganklike ingang

    TIPE - EENHEID A2 - 22

     

    > Toegang tot gemeenskaplike buite area
    > Woonarea
    > Inbou kaste
    > Rolstoel toeganklike badkamer
    > Rolstoel toeganklike ingang
Kopiereg © 2019 Fleurenville Bejaardesorg-sentrum | Ontwikkel deur IDEA
afAfrikaans
en_USEnglish afAfrikaans